Welkom by Stick-a-Label

Wie is Stick-a-Label

As jy opsoek is na kwaliteit, diens, bilike pryse en vertroue in n verskaffer, nooi ons jou uit om verder te lees.!

Stick a Label is ‘n flexografiese druk maatskappy wat in 1990 gestig is deur die eienaar, Johan Stadler, wat ‘n behoefte in die mark geïdentifiseer het vir ‘n drukmaatskappy wat ‘n kliënt-gedrewe diens kon lewer.